Hierdie elektriese motor bied 'n klein kompakte grootte ideaal vir daardie robot projekte. Hierdie mini elektriese motors isklein maar kragtig, hulle is ideaal vir klein robotika. Met sy geïntegreerde verminderingskas is dit spesiaal ontwerp om teen 'n lae spoed te funksioneer. Hierdie motor kan allot van torque verskaf by 12V.
Model: FA-GM16-12V-15